Afrikaanse webwerf English website
martin steyn

bestel

Nou maar ja. Hier is waar ek skaamteloos probeer om my boeke te smous. Hei, jy is die een wat op die skakel geklik het ;)

Die beste manier om jou eie kopie van een van my boeke in die hande te kry, is om óf ’n uitstappie daarvan te maak en by jou gunsteling boekwinkel in te draf, óf om gemaklik agteroor te sit en dit aanlyn te bestel. Ek kan ongelukkig nie veel doen om die eerste opsie makliker te maak nie, maar as jy die tweede opsie kies, is hier ’n verskeidenheid skakels na aanlynboekwinkels, wat sommer direk na die betrokke titel behoort te gaan (wel, ek hét gesê dis “skaamteloos”):

Donker Spoor

LAPA Graffiti Boeke Loot Raru takealot.com

ook beskikbaar as ’n e-boek by:

Amazon.com LAPA

Skuldig

LAPA Graffiti Boeke Loot Raru takealot.com

ook beskikbaar as ’n e-boek by:

Amazon.com LAPA

Swartval

LAPA Graffiti Boeke Loot Raru takealot.com

ook beskikbaar as ’n e-boek by:

Amazon.com LAPA

boontoe
HTML5
kopiereg © 2017 deur martin steyn
alle regte voorbehou