Afrikaanse webwerf English website
martin steyn

in die media

Vraag-en-antwoord met Helené Prinsloo vir Books LIVE. Klik hier om te lees.

Vraag-en-antwoord met Naomi Meyer vir LitNet. Klik hier om te lees.

Insetsel op DEKATv waar Izak de Vries die paadjie van manuskrip tot gedrukte boek aan Gerard Scholtz verduidelik. Donker Spoor word gebruik ter illustrasie. Klik hier om die insetsel te kyk.

Radio-onderhoud met Jaco Versfeld van Radio Pretoria vir die boeke-program, Radioleesklub.

Radio-onderhoud met Johann Myburgh by Radio Helderberg vir die boeke-program, Bladsy vir Bladsy. Saam met Izak de Vries van LAPA.

Vraag-en-antwoord vir Kopskote in Die Burger. Klik hier om te lees.

Radio-onderhoud met Esté Meyer van Maroela Media vir die aktuele joernaalprogram, Allegaartjie. Klik hier om daarna te luister.

HTML5
kopiereg © 2017 deur martin steyn
alle regte voorbehou