Afrikaanse webwerf English website
martin steyn

in die media

Insetsel op Ilse Salzwedel se program, Skrywers en Boeke op RSG oor die musiek waarna ek luister terwyl ek skryf. Klik hier om te luister.

Vraag-en-antwoord met Martiens Fourie vir SA Vryskutskrywer. Klik hier om te lees.

Insetsel op DEKATv oor die ATKV-Woordveertjies.

Swaarkry ter wille van die verhaal, deur Dirk Jordaan in Beeld. Klik hier om te lees.

Vraag-en-antwoord in Taalgenoot.

Radio-onderhoud met Ilse Salzwedel vir RSG se program, Skrywers en Boeke. Klik hier om te luister.

Misdaadtreffer soos ‘vuishou in die maag’, deur Adéle Changuion vir Maroela Media. Klik hier om te lees.

Die bekendstelling van Swartval by Protea Boekwinkel, Stellenbosch. Jonathan Amid lei die gesprek. Dankie aan Naomi Bruwer en LitNet vir die video.

Vraag-en-antwoord met Elmari Rautenbach vir Netwerk24. Klik hier om te lees.

Radio-onderhoud met Johann Myburgh vir Radio Helderberg se program, Bladsy vir Bladsy. Reinette Evans van Rape Crisis Helderberg sluit by ons aan.

Swartval: Claire se storie, op Romanza Lesersblog. Klik hier om te lees.

Boek trek lesers midde-in die geweld, deur Tamsyn Jantjies in Distrikspos. Klik hier om te lees.

Prontuit. Kabous Meiring praat met my en Carla van der Spuy (Bloed op haar Hande) oor Swartval en vroue as slagoffers en misdadigers. Die program is in drie dele op YouTube beskikbaar:

Boekpraatjie tydens die US Woordfees, “Misdaadskrywers: feit of fiksie?” Riette Rust (Vlees en Bloed) praat met my, Carla van der Spuy (Bloed op haar Hande) en Henk Breytenbach (Kodenaam: Icarus). Klik hier om te luister.

Radio-onderhoud met Ilse Salzwedel vir RSG se program, Skrywers en Boeke, regstreeks vanaf die US Woordfees. Ook met Suzette Kotzé-Myburgh, Sophia Kapp, Madri Victor en Wilna Adriaanse. Klik hier om te luister.

Insetsel op DEKATv oor die Prince Albert Leesfees.

HTML5
kopiereg © 2017 deur martin steyn
alle regte voorbehou