Afrikaanse webwerf English website
martin steyn

in die media

Gesogte literêre prys vir SA skrywer, op Maroela Media. Klik hier om te lees.

Martin Steyn’s Dark Traces awarded with a Kirkus Star Review, op Books LIVE. Klik hier om te lees.

Dark Traces awarded a Kirkus Star Review, deur Izak de Vries op LitNet. Klik hier om te lees.

SA skrywer van misdaadfiksie verwerf ’n groot eer, deur Jo Prins in Beeld.

Fascinated by the Darkness, deur Michael Sears in The Big Thrill. Klik hier om te lees.

Insetsel op Flits. Bouwer Bosch praat met my oor die gruwelgenre, -boeke en -flieks.

Vraag-en-antwoord in The Big Thrill. Klik hier om te lees.

Bloed en ink - die gewildheid van misdaadfiksie, deur Theo Kemp in Taalgenoot.

Die bekendstelling van Op Die Spoor Van by Protea Boekwinkel, Stellenbosch. Rudie van Rensburg lei die gesprek. Daar was sewe skrywers met kortverhale in die bundel: Karin Brynard (“Begrafnis vir ’n ongelowige”), Tertius Kapp (“Bon voyage”), Bettina Wyngaard (“Norooz”), Henry Jack Cloete (“Die vlieg in die salf”), ek (“Sprokie vir ’n Plain-kind”), Frederick J. Botha (“Vryheid”) en Rudie (“Hond se gedagte”). Dankie aan Naomi Bruwer en LitNet vir die video.

Bespreking tydens die Franschhoek Literary Festival, “Finding the Plot”. Paige Nick (Dutch Courage) praat met my (Dark Traces), François Bloemhof (Double Echo) en Mike Nicol (Agents of the State). Klik hier om te luister.

Radio-onderhoud met Nancy Richards vir SAfm se program, SAfm Literature.

Skrywersprofiel: Martin Steyn, deur Eleine Roets in Plus 50.

Boekpraatjie tydens die US Woordfees oor Swartval. Jonathan Amid praat met my. Klik hier om te luister.

HTML5
kopiereg © 2017 deur martin steyn
alle regte voorbehou