nuusbrief

So daar is ’n nuusbrief ...

Dis nie gekoppel aan ’n datum of ’n skedule nie,
maar of daar interessante nuus is om mee te deel.

Ja!


Skitterend. Kan ons dan ’n bietjie oor jou praat?

Jou voornaam, e-posadres en taalvoorkeur is al wat verpligtend is,
maar dit sal lekker wees as jy ook die ander inligting invul.
Ek sal beslis nie jou besonderhede aan enige instelling gee nie,
want ek haat dit self om ongevraagde gemorspos te kry.



Ongelukkig is dit nodig om seker te maak dat jy wel ’n mens is,
en nie ’n stuk sleg spam-kode nie. Jammer daaroor :(

HTML5
kopiereg © 2017 deur martin steyn
alle regte voorbehou